| |
Afsterwe van Brig Genl Philip Schalkwyk
Geagte Lede
Hiemee kennisgewing dat Oom Philip vroeg Woensdagaand die 27 ste Julie 2011 te Unitas hospital oorlede is na 3 weke in intensief.
'n Dankseggingsdiens sal op 10 Augustus 2011 om 1100 in die NG Kerk Eldoraigne, Henristraat, Eldoraigne, Centurion ter nagedagtenis van Brig Genl Philip (“Schalkieâ€) Schalkwyk gehou word.
Pantserbondlede wat bywoon word versoek om hulle Medaljes te dra.
A Thanksgiving Service will be held in memory of Brig Gen Philip (“Schalkieâ€) Schalkwyk in the Eldoraigne DR Church, Henri Street, Eldoraigne, Centurion on Wednesday 10 August 2011 at 1100.
Armour Association Members who attend are requested to wear their Medals.
|
|