PANTSERBOND JAAREINDETE

 

Dit is die wens van die President, SA Pantserbond, en die BG, SA Pantserformasie, dat alle dienende en afgetrede lede van die SA Pantserkorps en lede van die SA Pantserbond van tyd tot tyd byeen sal kom vir 'n gesellige middagete.

Dié Jaareindete vind plaas te Evenden House, Gloverlaan, Lyttelton(Langs ou MMI).

Ko-ordinate - S: 25°49' O/E:28°11'

op Vrydag/ 18 November 2011 - 11:30 tot/15:00

U mag 'n gas/gaste saambring: eerstens 'n Pantserlid wat nog nie lid is van die Bond nie, alternatiewelik u vriend(e)/persone wat met die Pantser ge-assosieer is/was/wil wees.

REëLINGS

Drag: Netjies informeel / werksdrag
Rantsoene: Appropriately/Toepaslik
Vloeistowwe: Kontant kroeg
Koste: R80.00 per persoon

Bevestig asb Bywoning en Gas(te) se Besonderhede teen nie later nie as 12:00 op Maandag 14 November 2011 aan Neels Halgryn by 083 656 4985(per sms!!)/ Faks 012 664 0397/ e-pos/e-mail neelsh@dlsys.co.za
 
Web design and Hosting by Sulaco New Media built using FastSite CMS