Sick Report - Brgi General Anderson

 

Sick report Oud Brig-genl MB (“Andy”) Anderson

Oud Brig-genl MB (“Andy”) Anderson, SAPK, word tans in die Medi-Clinic Harthospitaal (h/v Park- en Troyestraat) in Sunnyside behandel. Oom Andy het verlede Vrydag (Vr 19 Aug), redelik onverwags, 'n viervoudige (“quadruple”) hartomleiding ondergaan. Dit gaan egter, post-operatief, so goed met hom dat hy reeds vanoggend (Ma 22 Aug) na 'n Algemene Saal, Saal D op die 2e vloer, oorgeplaas is. Sy vrou, Elsabe, kan op (012) 654 8711 gekontak word
 
Web design and Hosting by Sulaco New Media built using FastSite CMS